

In die hartjie van Johannesburg staan Hoërskool Linden – ‘n skool wat reeds vir dekades lank op verskillende terreine geskiedenis maak en trots sy plek in die Suid-Afrikaanse samelewing volstaan.
MUSIEK
Lekker musiek heel dag lank om die feestelike atmosfeer aan te help.
KOS
Hoërskool Linden kafeteria sal oop wees vir wegneem etes, koeldrank en verversings.
PRYSE
Pryse vir die wenners.
GASTE
Nooi gerus vriende en familie om die dag saam met ons te geniet.
KONTAK ONS
Vir meer inligting, kontak gerus Hoërskool Linden